Seisoen 1 het gefokus op nostalgie en was Die Baarde Raak Nostalgies genoem. Nou is ons net DIE BAARDE, en van nou af raak ons relevant. Die Baarde Raak Relevant, weekliks live op ons Facebook blad en die guest interviews op SoundCloud, Apple Podcasts en Spotify.